Meer lokale, meer inentings meen goewerneur

Die goewerneur van die Khomas-streek, Laura McLeod-Katjirua, het meer besonderhede bekend gemaak oor hoe die teiken van meer as 285 000 inwoners van die streek ingeënt kan word. Tot op hede is net minder as 58 000 inwoners geënt. Sy sê die oplossing lê in meer inentingslokale.