Meer diere na SA uitgevoer as plaaslike geslag

Reaksie word ontvang op berigte dat amper twee keer soveel diere uitgevoer is na Suid-Afrika as wat plaaslik geslag word. Boere verdien ook nie naastenby wat die verbruiker vir die eindproduk betaal nie. Getalle van beskikbare diere is reeds laag, sowat 75 persent van wat dit verlede jaar was. Wallie Roux, ‘n plaaslike landboukenner het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.