Meer bekostigbare suurtstofkonsentreerders beskikbaar

Sven Schulz, wat voorheen in die mediese veld gewerk het, sê hy is geskok hoe die pryse van suurstofkonsentreerders die hoogte inskiet. Hy het besluit om sy mediese vriende te kontak en bekostigbare suurstofkonsentreerders in die hande te kry om diegene in nood te help. Schulz het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Hy het ook sy raad met Namibiërs gedeel en gesê mense kan hom kontak om suurstofkonsentreerders teen ‘n bekostigbare prys te bekom.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *