Meer as 70% van Suid-Afrikaners reeds aan Covid blootgestel

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê 70 persent van Suid-Afrikaners is reeds blootgestel aan Covid-19. Die instituut het verslag gedoen oor die vierde vlaag in Suid-Afrika. Dr. Michelle Groome van die instituut sê die gevolgtrekking is gebaseer op slegs laboratorium-bevestigde gevalle: