Meer as 10 000 aanvalle, rooftogte en meer in Gauteng belemmer werkskepping

Die DA in Gauteng is baie bekommerd oor die 10 219 sake van aanvalle, misdaad en rooftogte wat tussen April 2019 en Desember verlede jaar by sake-ondernemings aangemeld is. Die DA-lid, Michael Shackleton, sê klein ondernemings wat in townships handel dryf, speel ‘n baie belangrike rol ten opsigte van werkskepping: