Mecki en kie boer spreekwoordelik vooruit

Die Beesvleis Waardeketting-forum boer spreekwoordelik vooruit. Op die oomblik sal die volgende beleggingsvenster op 19 Augustus open tot 9 September maar, daar is reeds beplanning vir die ontwerp en bou van die abattoir. Intussen word opknappings aan die Brukarros-aanleg buite Keetmanshoop gedoen om 120 bees daar te begin slag vir uitvoer, as leerkurwe en geleentheid om die mark te betree. Kosmos 94.1 Nuus het met die forum se voorsitter Mecki Schneider gesels oor die jongste.