Meatco sê dieregetalle is op koers

Bedrywighede by Meatco is steeds op koers en dieregetalle is redelik konstant. Die abattoir het vroeër groot uitdagings gehad met genoegsame getalle om veral uitvoerkwotas te kan haal. Undamuje Hambira, Meatco se kommunikasie beampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.