McIlroy is reg vir die Amerikaanse Ope

Die voormalige wêreld nommer een, Rory McIlroy, erken hy moet maniere vind om nie soveel druk op homself te plaas in die eerste ronde van ‘n major-toernooi nie. Die Amerikaanse Ope begin vandag op Torrey Pines in San Diego, Kalifornië. Die Noord-Ierse speler het nog nie weer een van gholf se vier groot toernooi gewen nie sedert sy laaste major-titel in 2014. McIlroy sê hy voel goed oor sy spelpeil: