McHenry sê oor die ‘swart’ voertuig

Die amptelike voertuig van die leier van die opposisieparty McHenry Venaani, is in die nuus. President Hage Geingob het blykbaar skertsend aangemerk dat hy ‘n luukse Duitse voertuig wil hê, wat hy ten sterkste ontken. Hy sê hy wou ‘n tweedehandse voertuig hê…

Hy voeg by hy wil geen lyfwagte of ‘n amptelike drywer vanaf die regering hê nie…