Mbulula tree in by taxigeweld

Die Suid Afrikaanse minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê ‘n tydelike skiet-stilstand-ooreenkoms is nou tussen taxi-vakbonde in die Wes-Kaap bereik om die voortslepende taxigeweld daar tot ‘n einde te bring. Die onluste het sedert die begin van die jaar gelei tot ten minste 81 moorde, met geweld wat die laaste paar weke weer opgevlam het, wat tientalle sterftes tot gevolg gehad het. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Kaap het die storie…