Mbeki sê geld van die privaat sektor is nodig vir energiekrisis

Suid-Afrika se oudpresident, Thabo Mbeki, sê kapitaal uit die privaat sektor is nodig om Suid-Afrika se energiekrisis op te los. Mbeki sê ‘n vennootskap met private besighede en beleggings in die land sal help om die ekonomie te stimuleer. Mbeki het tydens die ANC se beleidskonferensie in Johannesburg gesê die geld wat vir ontwikkeling in die land benodig word, is in private hande: