Maxwell-saak: niemand is bo die wet verhewe nie

Annie Farmer, ‘n vrou wat seksueel voorberei is deur Ghislaine Maxwell, het haar skuldigbevinding verwelkom. Die jare-lange metgesel van die reeks-seksoortreder Jeffrey Epstein is skuldig bevind op vyf van die ses klagtes teen haar. Dit sluit die ernstigste een van sekshandeldryf met ‘n minderjarige in. Farmer, een van vier klaers in die saak en die enigste een wat tydens haar getuienis haar volle naam gebruik het, sê sy hoop die uitspraak bewys niemand is bo die wet verhewe nie: