Mauritius se grense weer oop van Oktober af

Mauritius het bekendgemaak dat sy grense van Oktober af weer oop is vir Namibiërs
en Suid-Afrikaners. Die Sharks rugbylegende Cabous van der Westhuizen wat al sedert
2008 in Mauritius woon het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.