Mauritius is oop na twee jaar

Mauritius maak nes Namibië baie staat op toerisme en die land het sy grense oopgestel na twee jaar. Die Suid-Afrikaanse rugbylegende Cabous van der Westhuizen is woonagtig op die eiland en sê dis verblydende nuus.