Mariental se Clicks skenk aan leerders

Clicks in Mariental het ‘n skenking gemaak aan 33 leerders van die Samuel Veldskoen en Mukorob primêre skole. Die twee skole is in gemeenskappe wat gekenmerk word deur armoede en maatskaplike uitdagings. Die leerders gaan op ‘n uitstappie en Elretha April, die winkelbestuurder, het toiletware vir die leerders geskenk. Die uitstappie is deur die goewerneur van die Hardap-streek Salomon April gereël. Hyhet met die media gepraat…