Man wat kajuitpersoneellid aanrand, kan 20 jaar tjoekie toe

Brian Shu, die 20-jarige passasier wat glo ‘n lid van die kajuitpersoneel op ‘n American Airlines-vlug twee keer met die vuis in die gesig geslaan het, kan 20 jaar tronk toe gaan. Hy is van aanranding en inmenging met kajuitpersoneel aangekla.