Man vas in Vrystaat met R22m se perlemoen

‘n Vyftigjarige verdagte is in Kroonstad in die Vrystaat in hegtenis geneem vir die besit van perlemoen met ‘n waarde van 22 miljoen Suid-Afrikaanse rand. ‘n Ondersoekspan van die Valke het inligting oor die verdagte ontvang, wat perlemoen van die Vrystaat na Gauteng vervoer het. Die woordvoerder van die Valke, Christopher Singo, sê lede van die Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekspan in Welkom en die Blitspatrollie van Kroonstad het reageer: