Man in KwaZulu-Natal doodgeslaan oor heksery

Die polisie in KwaZulu-Natal sê hulle het ‘n deurbraak gemaak in die saak van ‘n bejaarde man wat doodgeslaan is deur ‘n groep jong mans wat hom van heksery beskuldig het. Die verdagte en sy vriende het na bewering verlede Saterdag ‘n plaaslike taverne in die Steadville-omgewing in Ladysmith verlaat toe hulle die 58-jarige man in hul erf sien rondloop. Die aanval was uiters gewelddadig. Die provinsiale polisiewoordvoerder, Thembeka Mbele.