Man baie ernstig aangerand op Copps 94.1

Die Copps 94.1-span het Vrydagaand met ‘n ernstige aanranding met die doel om te beroof te doen gehad. ‘n Niksvermoedende man was op sy selfoon toe hy deur sewe rowers aangeval is en baie ernstig beseer is. Ook, ‘n waarskuwing aan vuurwapeneienaars om altyd hul lisensies by hulle te dra. Francois Lottering was aan diens.