Maatskappye wat voor Covid geleen het, trek swaarder

Maatskappye werk hard om ekonomies ná die Covid-pandemie te herstel en diegene wat lenings van die Ontwikkelingsbank van Namibië gekry het, sal verheug wees om te weet dat die bank hulle terugbetalingsvakansie verleng het om vinniger te herstel. Die bank se uitvoerende hoof, Martin Inkumbi, sê talle besighede het voor die Covid-pandemie al geleen en hulle kry die swaarste…