Ma wie se pasgebore baba 20 jaar gelede gesteel is, het nooit ophou hoop

Die 36-jarige Sbahle Sitole sê sy kan nie die vrou vergewe wat haar kind gesteel het nie. Die ma van Mpumalanga sê sy het nooit ophou hoop dat sy haar dogter sal vind nie. Haar pasgebore baba is 20 jaar gelede in Ermelo gesteel en nou gevind.