Lys van 200 vir ANC-kongres bekend

Die ANC het bykomende lede tot sy nasionale uitvoerende komitee aangekondig. Die lys van 200 benoemde name is bekend gemaak voor die party se verkiesingskonferensie hierdie maand. Die voormalige premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, is boaan die lys. Die hoof van die verkiesingskomitee, Kgalema Montlanthe, het aan die media gesê die lys is nog nie afgehandel nie en moet nog deur streng keuringsmaatreëls gaan: