Luister na Billy Joel se ‘Turn the Lights Back On’, dit is sy eerste liedjie in 17 jaar

Billy Joel se nuwe enkelsnit is vrygestel. “Turn the Lights Back On”. Vervaardig deur Freddy Wexler, wat saam met sterre soos Justin Bieber, Selena Gomez, Celine Dion en Kanye West gewerk het. Die liedjie is ‘n liefdes-ballade wat dien as ‘n boodskap vir aanhangers wat al die jare nog wag vir nuwe musiek. Dit is geskryf deur Joel, Wexler, die Britse liedjieskrywer Wayne Hector en Arthur Bacon.

Luister hier: