Lui lui telefoon by SAPD se nood-inbelsentrums

Oor die afgelope drie jaar is meer as ‘n miljoen oproepe na die Suid-Afrikaanse Polisiediens se nood-inbelsentrums onbeantwoord gelaat of afgesny ná dit beantwoord is. Dit is as gevolg van dié inbelsentrums wat, volgens die minister van polisie, Bheki Cele, weens finansiële uitdagings erg onder-beman is. Volgens Cele, werk die inbel-sentrums tans teen slegs 40 persent kapasiteit. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…