Luggehalte in SA is uiters swak

Die Suid-Afrikaanse Departement van Omgewingsake het erken daar is gebiede in die land met swak luggehalte. Dit is veral algemeen in streke wat naby nywerheidsgebiede geleë is. Luggehalte is tans ter sprake ná die onaangename reuk wat Johannesburg vanaf Mpumalanga se kragsentrales en nywerhede bereik het. Die departement se woordvoerder, Patience Gwaze, sê lugbesoedeling is die oorsaak van die verswakte luggehalte in Suid-Afrika: