LPM-woordvoerder is reeds ontslaan na motorongeluk

Die Landless People’s Movement, se assistent-nasionale woordvoerder, Joyce Muzengua, was die naweek in ‘n motorongeluk betrokke op pad na die begrafnis van wyle Kazenambo Kazenambo. LPM se nasionale woordvoerder Eneas Emvula het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.