LPM Jeugbevel sê hy’t ‘n plan teen jeugwerkloosheid
Namibië het ‘n ernstige werkloosheidsprobleem, veral onder die jeug. Jong mense huil al hoe meer dat al het hulle die kwalifikasies om vir sekere poste aansoek te doen, vra die maatskappye vir jare se ondervinding, wat hulle nie het nie omdat hulle nog nooit gewerk het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die LPM Jeugbevel se leier, Duminga Ndala, oor hulle planne om jeugwerkloosheid te help bekamp.