LPM hou groot politieke vergadering aan die kus

Die Landless People’s Movement se nasionale en streekleierskap sal die naweek die party se vyfde Politieke Aksiekomitee-vergadering Saterdag op Swakopmund hou. Die komitee is verantwoordelik vir besluite en beleide wat bindend is vir alle partystrukture, rakende lidmaatskap-administrasie, organisasie, finansies en ander sake wat die welsyn van die party raak. Die party se nasionale woordvoerder, Eneas Emvula …