Loonkommissie vra om konsultasies te hervat

Die Minimumloon-kommissie sal na verwagting sy sessies hervat met die verslapping van die maatreëls in verband met Covid. Die kommissie is daargestel deur die arbiedsministerie om ondersoek in te stel na ‘n nasionale minimumloon. Verskeie openbare konsultasies is regoor die land gehou maar moes gestaak word weens inperkings. Die kommissie se voorsitter, dr. Marius Kudumo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die jongste.