Loonkommissie: publiek word uitgenooi

Die Namibiese ministerie van arbeid se loonkommissie hervat sy openbare verhore die week op Otjiwarongo, Swakopmund en in Windhoek. Lede van die publiek, vakbonde en algemene werkers word uitgenooi om insette te lewer oor ‘n nasionale minimumloon soos die voorsitter van die kommissie dr. Marius Kudumo verduidelik.