Lone-kommissie vergader vandag op Gobabis

Die Namibiese arbeidsministerie is steeds besig met openbare vergaderings deur die lone-kommissie oor die nasionale minimum lone. Vandag word besoek op Gobabis in die Omaheke-streek afgelê. Dr. Marius Kudumo, die voorsitter van die lone-kommissie verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.