Liz sê sy kan sonder onderbreking premier se pos inneem

Die Konserwatiewe kandidaat, Liz Truss, sê sy kan sonder onderbreking oorneem indien sy as die volgende Britse eerste minister verkies word. Sy beloof om ekonomiese groei te bevorder deur belasting te verminder en streng hervormings in te stel. Die vyf kandidate het gisteraand aan ‘n debat op televisie deelgeneem. Truss, die huidige minister van Buitelandse Sake, sê sy het reeds haar staal gewys met Brexit, handel en die Russiese oorlog in Oekraïne: