LIV: McIlroy stel nie belng nie

Die wêreld se gewese nommer-een-speler, Rory McIlroy, het herhaal hy het geen begeerte om aan die LIV-gholf-uitnodigingsreeks deel te neem wat deur Saoedi-Arabië befonds word nie. Volgens berigte is die major-kampioene Phil Mickelson en Dustin Johnson onderskeidelik meer as 3 miljard en byna 2,3 miljard Namibiese dollar betaal om in die reeks te speel. Die eerste toernooi in die reeks van agt vind vandeesweek by die Centurion-klub naby Londen plaas. McIlroy sê hy verstaan waarom spelers aan die reeks deelneem, maar voeg by hulle dink net aan die kort termyn: