‘Life Skills’ onderwysers word opgelei om kinders met trauma by te staan

Die onderwysminister Anna Nghipondoka het by vanoggend se Covid-perskonferensie ouers en onderwysers bedank vir hulle bydrae dat skole weer kon oopmaak. Sy sê ‘Life Skills’ onderwysers word opgelei om kinders met trauma by te staan en Nantu ondersteun ook die ministerie in die verband.