Liebenberg is bevoeg – NEFF

Die visepresident van die Namibia Economic Freedom Fighters, Kalimbo Iipumbu, het sy lof vir regter Christie Liebenberg uitgespreek. Liebenberg het vanoggend borg toegestaan aan die twee NEFF-lede Dimbulukeni Nauyoma en Michael Amushelelo. Iipumbu sê Liebenberg is bevoeg…