Lewensduur van vryheidsbewegings onder die soeklig

Daar is ‘n stelling gemaak dat bevrydingsbewegings se lewensduur gewoonlik 30 jaar is, waarna die krake gesien kan word in die manier hoe hulle regeer. ‘n Bekende politieke, kenner, professor Andre Duvenhage het die stelling gemaak toe hy oor die komende verkiesing in Angola gepraat het. Professor Nixon Kariithi, ‘n media-strateeg en analis van Suid-Afrika, verskil egter met dié stelling.

Hy het bygevoeg dat bevrydingsbewegings dikwels nie daarin slaag om vir die mense te werk wat hulle bevry het nie.