Lenings van US$456 miljoen vir Namibiese sakelui aangebied

Die Namibiese ministerie van finansies in samewerking met die Amerika se USAID en Global Entrepreneurship Network, bied spesiale lenings ten bedrae van 456 miljoen Amerikaanse dollar aan Namibiese klein en medium sake-eienaars aan. Dit is om ‘n hulle te help herstel van die impak wat die Covid-pandemie op die ekonomie gehad nie. Vroue word aangemoedig om aansoek te doen.