Lening sal nie help nie, waterbestuur moet verbeter
ActionSA het die Nuwe Ontwikkelingsbank se 17 miljard Suid-Afrikaanse rand lening vir water- en sanitasie-infrastruktuur versigtig verwelkom. Die party waarsku dit is bloot ‘n tydelike oplossing, as sistematiese ondoeltreffendhede, wanbestuur en swak onderhoud nie aangespreek word nie. Malebo Kobe van ActionSA beklemtoon Suid-Afrika se waterkwessies is die gevolg van dieper bestuursmislukkings en vra ‘n volledige opknapping van waterbronbestuur: