Leinster sien uit na verdere wedywering met die BulleJune 10, 2022
Rugby: Die eerste halfeindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap vind vanaand plaas. Dis Noord teen Suid – die Ierse span, Leinster, speel gasheer vir die Bulle in Dublin. Albei spanne is reeds jare lank suksesvol in hulle deel van die aardbol. Leinster se afrigter, Leo Cullen, sien uit na die toekomstige wedywering tussen die spanne: