Leiers leer lesse tydens Covid-pandemie

Die Covid-pandemie het die wêreld onkant gevang en leiers het geen idee gehad hoe om dit te hanteer nie. Lesse is intussen geleer, maar uit die oogpunt van leierskap en die regering, hoe het die leiers geleer om aan te pas vir die pad vorentoe? Die burgemeester van Gobabis, Elvire Theron, deel haar ervaring.