Leeus kry halsbande

Wildveeartse van regoor die Afrika kom aan die einde van die maand by die Etosha Heights Private Reserve bymekaar om deel te neem aan ‘n breër studie oor die beweging van diere. Talle herbivore het reeds nekbande maar die keer word leeus gedoen. Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodiversiteitsentrum lei die expedisie.

Verskeie metodes word gebruik om die diere veilig en vinnig onder te sit.