Lees ‘n lekker boek en bly veilig

Die groot getalle Covid-infeksies dwing almal om tuis te bly, of daar inperking is of nie. Dit is ook koud en daar is niks lekkerder as om met ‘n goeie boek op te krul nie. Nou is die tyd om te lees en Elmarie Kotze van Book Den het ‘n paar top treffers wat beskikbaar is…