Leë Kariba-dam raak nie Namibiese kragvoorsiening

Die Zambiese kragverskaffer, Zesco voer vandag ‘n rotasie-beurtkrag-oefening sal uit. Zesco sê daar is minder water by die Kariba Noordbank-kragstsie beskikbaar vir elektrisiteitsopwekking. Die Karibadam ervaar krities lae watervlakke. Charlie Matengu, Cenored se skakelbeampte sê aan Kosmos 94.1 Nuus situasie raak nie Namibië nie.