Lede van die mag moet asb inent

In Namibië het die hoof van die polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga a beroep op die lede van die mag gedoen om ingeënt te word.

Intussen het die buurland se minister van polisie Bheki Cele sy tevredenheid uitgespreek met die inenting van die lede van die mag in Suid-Afrika. In sy mening kan hulle net die publiek beskerm as hulle ook beskerm is…