Langbad-swemgala vind die naweek by Olympia-swembad plaas

Die vierde Bank Windhoek langbad-swemgala vind Vrydag en Saterdag by die Olympia-swembad in die hoofstad aan. Altesaam 137 swemmers en 68 aflosspanne tussen die ouderdom van sewe en 65 gaan aan die swemgala deelneem, het die Namibiese Swemvereniging .