Landwye tekort aan bloed in Namibië

Die Namibiese Bloedoortappingsdiens het ‘n kritieke tekort  by bloedbanke landwyd ná die feesseisoen. Hulle doen ‘n beroep op alle bloedskenkers, veral dié met die O-tipe en B-tipe bloedgroep om bloed te skenk. Die woordvoerder van die diens, Titus Shivute, sê aan Kosmos 94.1 Nuus môreoggend vanaf agt-uur tot twee-uur die middag kan Windhoekers die bloedskenk-kliniek besoek