Landelike gebiede in Wes-Kaap wemel van smokkelhuise

gebiede. Daar is nou al 741 van hierdie huise ontdek. Hulle word na bewering gebruik om dwelmmiddels te versprei en die gemeenskap en die polisie weet van hulle. Reagen Allen van die DA sê om die onwettige bedrywighede vas te vat, rus op die skouers van die polisie wat op betroubare inligting kan reageer. Hy sê een smokkelhuis is reeds een te veel.