Landbouskuld neem effe af

Teen Junie 2021, het landbouskuld op 7,1 miljard Namibiese dollar gestaan, 8,3 persent laer, vergeleke met die vorige jaar. Die bemarking van diere was effens stadig, maar dit sal na verwagting vanjaar effe optel namate boere in hul derde jaar van kudde-herbou inbeweeg. Kenners meen met die regte institusionele ondersteuning en beleidsomgewing sal die landbousektor meer tot die landelike ekonomie en Namibiese ekonomie in die breë kan bydra. Ekonoom Gabriel Erastus het sy mening gedeel…

Erastus het ook sy kommer uitgespreek oor droëland-produsente wat op die oomblik nie reën ontvang nie.