Landbou: komende seisoen sal ook vooruitstrewend wees

Suid-Afrika se landbousakekamer, Agbiz, is verheug oor die gunstige landbouseisoene wat die land beleef het. Die hoofekonoom, Wandile Sihlobo, voorspel die komende 2021-2022-seisoen gaan waarskynlik ‘n voortsetting wees van gunstige weerstoestande en goeie landbou-bedrywighede in Suid-Afrika: