Landbou kan mynboudorpies red

Die landbou is een oplossing waarna gekyk kan word om werksgeleenthede te behou en ‘n lewensbestaan in myndorpe te verseker. Volgens Agri Enterprises in Suid-Afrika is daar ‘n verband tussen hierdie twee bedrywe en kan dit vir volhoubaarheid sorg. Die mynbou is die ruggraat van baie stede in die buurland soos Johannesburg, Boksburg, Rustenburg en Kathu, met gemeenskappe wat hierop staatmaak om ekonomies te oorleef. ‘n Woordvoerder, Buyambo Mantashe, sê volhoubaarheid in hierdie stede word geraak wanneer mynbedrywighede afneem:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *